Die vereniging vir u skool se beheerliggaam

Die Governors' Alliance / "Beheerliggaamalliansie" is so gestruktureer dat dit openbare ledeskole se beheerliggame koördineer in 'n kollektiewe forum waar aandag geskenk kan word aan sake wat betrekking het op die beheer van skole.

Wat is 'n skool se beheerliggaam?

’n Skool se beheerliggaam word per wetgewing vereis volgens artikel 16 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet, Wet Nr. 84 van 1996 (soos gewysig) ("SASW"). Die beheer van ’n openbare skool berus by die beheerliggaam.

Hoekom 'n vereniging vir skole se beheerliggame?

Volgens wetgewing kan 'n skool by 'n vrywillge vereniging wat verteenwoordigend is van openbare skole se beheerliggame, aansluit, (Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet. 84 van 1996 (soos gewysig) artikel 20(3))

 

Voordele

 

Kontak ons

Telefoon:
Faks:
Selfoon:

E-pos:

011 453 3784
011 454 0545
082 784 2764

info@governorsalliance.co.za

NAVRAE FORM

Posadres:

 

Governors' Alliance
Postnet Suite #143
Privaatsak X10016
Edenvale 1610